SielsontgiftigingVoorbeeld
Wanneer dit by kulturele skade kom, kan 'n klein bietjie jou reeds affekteer. As gevolg daarvan is dit belangrik dat ons daarna streef om ons stelsel van daardie skade te reinig voor dit ons lewens oor die langtermyn beïnvloed.
Noem 'n kultureel skadelike ding wat in jou lewe as iets kleins begin het, maar tot iets veel groters ontwikkel het. Hoe het daardie ontwikkelende skade jou lewe besoedel?
Noem 'n kultureel skadelike ding wat in jou lewe as iets kleins begin het, maar tot iets veel groters ontwikkel het. Hoe het daardie ontwikkelende skade jou lewe besoedel?
Aangaande hierdie leesplan
Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church