SielsontgiftigingVoorbeeld
Ons glo so maklik skadelike leuens omdat almal dit doen. Dit word aanvaarbaar en kan ons klaarblyklik nie seermaak nie. Die waarheid is egter omdat almal dit doen, beteken dit nie dis geestelik vir ons reg nie.
Hoe het jy al ervaar dat skadelike invloede in jou lewe jou verhouding met God en andere beïnvloed het?
Hoe het jy al ervaar dat skadelike invloede in jou lewe jou verhouding met God en andere beïnvloed het?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church