Nader tot GodVoorbeeld

Nader tot God

DAG 36 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe kan die woord van God ons help om sy weë te volg en 'n lewe te lei wat Hom eer?

2. Hoe maak God se woord ons nuut? 

3. Op watter maniere word ons gesuiwer deur die woord van God?

4.  Waarom is dit belangrik om God se Woord te lees en te memoriseer as ons probeer om God te eer met ons lewens?

5.  Die woord van God is aan ons gegee om hoop te gee. 

6. Hoe is die Woord van God vir jou 'n bron van hoop in jou lewenswandel met Hom?

7.  Watter waarde het God se Woord in jou lewe? 

7. Hoe kan jy hoë agting daarvoor hê? 

Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

Nader tot God

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/