Goddelike Karakter — VerbintenisVoorbeeld

Godly Character - Konnect

DAG 8 VAN 8

'n Goddelike karakter is dankbaar.

Ons leer van 'n Goddelike karakter — en 'n Goddelike karakter is dankbaar, dit maak nie saak wat nie. Een manier om vir God dankbaarheid te bewys, is om vir Hom te sing en goeie dinge vir Hom te sê. Dit is moeilik om gierig, jaloers of klaerig te voel wanneer jy woorde van dank sing of praat! Enige tyd wat jy in die versoeking is om te kla of te brom, kan jy 'n lied vir God sing om jou hart te herinner van al die goed wat jy het om voor dankbaar te wees.

Speel Preektyd om jou te help om 1 Tessalonisense 5:18 te onthou, en kyk na die video oor Vers-Bewegings sodat jy dit met jou vriende kan deel!

 

Preektyd

  1. Lees 1 Tessalonisense 5:18 hardop vir jou gesin of vriende.
  2. Maak asof jy 'n prediker is! Leer jou gesin en vriende wat die vers beteken en alles waarvoor hulle kan dankbaar wees.
  3. Laat elke persoon in jou gesin probeer om die vers sonder enige hulp hardop te sê.
  4. Gee 'n prys aan die eerste persoon wat dit regkry.

 

Vertel vir Iemand:Wat is sommige van die dinge waarvoor jy ALTYD kan dankbaar wees, dit maak nie saak wat ook al gebeur nie?

Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Godly Character - Konnect

Watter soort mens is jy aan die binnekant? Volg vir Jesus en laat God se Heilige Gees toe om jou te verander. Laat jou karakter toe om 'n lig op God se liefde te skyn sodat ander kan sien hoe Jesus is! Vir ouers: Jou kind sal 'n dieper begrip kry van elke dag se leesstuk en vrae as jy hierdie leesplan saam met hulle voltooi. Hierdie leesplan sluit verskeie speletjies in om met hulle te speel, om hulle te help met memorisering van verse. Jy kan toesig hou oor die gebruik van die materiaal.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church