Goddelike Karakter — VerbintenisVoorbeeld

Godly Character - Konnect

DAG 7 VAN 8

'n Goddelike karakter is dankbaar.

Paulus en Silas was lief daarvoor om te reis en God se goeie nuus met almal om hulle te deel. Soms is hulle egter in die tronk gegooi, selfs al het hulle niks verkeerd gedoen nie! Dit is hoe Paulus en Silas se Goddelike karakters sigbaar geword het. Selfs toe hulle in die tronk was, het hulle God se Naam geloof en dankbaar gebly vir alles wat God vir hulle gedoen het.

Vertel vir Iemand: Hoekom dink jy het die tronkbewaarder na Paulus en Silas geluister?

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Godly Character - Konnect

Watter soort mens is jy aan die binnekant? Volg vir Jesus en laat God se Heilige Gees toe om jou te verander. Laat jou karakter toe om 'n lig op God se liefde te skyn sodat ander kan sien hoe Jesus is! Vir ouers: Jou kind sal 'n dieper begrip kry van elke dag se leesstuk en vrae as jy hierdie leesplan saam met hulle voltooi. Hierdie leesplan sluit verskeie speletjies in om met hulle te speel, om hulle te help met memorisering van verse. Jy kan toesig hou oor die gebruik van die materiaal.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church