Goddelike Karakter — VerbintenisVoorbeeld

Godly Character - Konnect

DAG 5 VAN 8

'n Goddelike karakter verg inisiatief.

Nehemia was 'n man in die Bybel wat 'n GROOT werk gehad het om te doen. God het vir hom gesê om mure rondom 'n hele STAD te bou! Dit was 'n groot muur! Nehemia het geweet dat dit harde werk sou wees, maar hy het ook geweet dat dit gedoen moes word sodat die stad Jerusalem veilig sou wees. Nehemia het opgestaan, inisiatief geneem, hard gewerk en op God se krag vertrou om die werk klaar te kry.

Vertel vir Iemand: Wat kan jy vandag doen om inisiatief te wys?

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Godly Character - Konnect

Watter soort mens is jy aan die binnekant? Volg vir Jesus en laat God se Heilige Gees toe om jou te verander. Laat jou karakter toe om 'n lig op God se liefde te skyn sodat ander kan sien hoe Jesus is! Vir ouers: Jou kind sal 'n dieper begrip kry van elke dag se leesstuk en vrae as jy hierdie leesplan saam met hulle voltooi. Hierdie leesplan sluit verskeie speletjies in om met hulle te speel, om hulle te help met memorisering van verse. Jy kan toesig hou oor die gebruik van die materiaal.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church