Wees ReinVoorbeeld

Be Pure

DAG 3 VAN 8

Bly rein! Sê: "Nee" vir sonde.

Sonde is heeltyd om ons, dit versoek ons om verkeerde keuses te maak. Sonde is ook misleidend. Dit mag dalk lyk of dit nie so erg is nie. Selfs Jesus moes versoeking weerstaan. Hy het egter as kind God se waarhede in die Bybel geleer en baie tyd met God deurgebring. Dit is hoe Jesus die verskil geken het tussen wyse optredes en sondige optredes. Elke keer wat Jesus versoek is, het Hy God se waarhede aangehaal en vir sonde "Nee!" gesê.

Vertel vir Iemand: Wat het Jesus gedoen om rein te bly toe Hy versoek is?

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Be Pure

Rein. Jy het dalk al die woord vantevore gehoor, maar wat beteken dit? Kom ons vind uit wat die Bybel daaroor sê! Vir ouers: jou kind sal 'n dieper begrip van elke dag se leesstuk en vrae hê as jy hierdie leesplan saam met hulle voltooi. Hierdie leesplan sluit verskeie speletjies in wat hulle kan speel om verse te memoriseer. Jy kan dalk oor die gebruik van materiale toesig hou.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church