Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

KYK HEMELWAARTS
Ouers kan vasgevang word in die "dinge van die wêreld", maar ontevredenheid en trots kan egter hierdie areas uitlig. Ons is geneig om kompeterend te wees wanneer ons ons kinders met ander kinders vergelyk. Ons ervaar aanvaarding as hulle die beste atleet of toppresteerder is, maar ons is ontsteld as hulle ongemotiveerd is of nie raakgesien word nie. Ons pas dan die waardestelsel van ander ouers toe.
Hoe kan ons bly fokus op die dinge wat vir God belangrik is? Begin jou dag deur God te prys. Vra Hom om jou motiewe te openbaar. Erken dat daar kere is wanneer jy ander se goedkeuring gesoek het in plaas van God s'n. Soek na sy wysheid deur Bybelstudie te doen en te bid. God voorsien die bronne, maar ons moet fokus op "die dinge wat vir God belangrik is" en dit in ons ouerskap inbou.
Wend elke dag 'n doelbewuste poging aan om te fokus op die dinge wat ewigheidswaarde het.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com