Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

VERHALE OM TE ONTHOU
Die gedenkteken van twaalf klippe was 'n goeie herinnering aan God se genade en mag. Wanneer die Israeliete se kinders dit gesien het, sou hulle die verhaal hoor en oor God leer. Dit het ook God se getrouheid vars gehou in hulle ouers se gedagtes.
Almal van ons het herinneringe van gebede wat beantwoord is of van God se werk in ons lewens. Hoe dikwels hoor jou kinders hierdie verhale? Jy fokus eerder op jou vrees vir 'n probleem as om te onthou hoe God in die verlede vir jou voorsien het. Maak elke keer 'n denkbeeldige gedenksteen in jou geheue vir elke keer wanneer jy God se genade ervaar het. (Jy kan dit selfs neerskryf.) Dit is jou klippe van herinnering.
Hierdie verhale van God se getrouheid sal ook jou kinders bemoedig en versterk.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com