Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

DIE KRAG VAN GEBED
Wanneer die Christene van die vroeë kerk probleme ondervind het, het hulle gebid en die krag van die Heilige Gees ontvang. Stel jou hierdie toneel voor: die vertrek waarin die mense gebid het, het geskud met die krag van God! Keer op keer beveel die Bybel ons om te bid en belowe ons die krag van die Heilige Gees. Ons maak egter so dikwels op ons eie krag staat en probeer ons probleme self oplos. Ouers is ook skuldig hieraan.
Dit is soveel makliker om onsself en ons kinders aan God oor te gee en op die Heilige Gees staat te maak om ons die krag te gee om beproewinge te hanteer. Dit verg egter ware geloof. 'n Gebrek aan geloof veroorsaak dat ons op ons eie krag staatmaak in plaas van die krag van die Heilige Gees.
Demonstreer die krag van gebed en geloof in God aan jou kinders, terwyl jy ouerskapuitdagings aanpak.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com