RutVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
WEEK 4
1. Hoekom het die man wat eerste in lyn was om Rut se losser te wees, dit van die hand gewys?
2. Watter rol het Obed gespeel in die Bybelse stamboom?
3. Hoe is die verhaal van Rut 'n beeld van Christus en Sy bruid?
4. Wat leer ons van God in die boek Rut?
5. Watter bemoediging kan jy vind in hierdie boek?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit die oënskynlike klein gebeure in ons lewens gering ag nie. Alles word deur God gebruik ten goede vir dié wat Hom liefhet, vir Sy glorie en vir die redding van ander.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com