RutVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
WEEK 3
1. In verse 1-4 gee Naomi vir Rut vreemde instruksies. Wat moet Rut doen, en wat is die doel van haar optrede?
2. Wat is Boas se reaksie op Rut se versoek?
3. Vir sommige mense mag dit lyk asof die interaksie tussen Rut en Boas onvanpas was. Hoe sal jy verduidelik wat gebeur het?
4. Hoekom moes Boas eers met die ander losser gaan seker maak?
5. Hoekom het Boas vir Rut laat bly tot die volgende oggend?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit die oënskynlike klein gebeure in ons lewens gering ag nie. Alles word deur God gebruik ten goede vir dié wat Hom liefhet, vir Sy glorie en vir die redding van ander.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com