Leesplan inligting

RutVoorbeeld

Rut

DAG 24 VAN 27

Lees: Rut 4:11-12, Genesis 29:31, Genesis 30:22

SOAP: Rut 4:11-12

God het sy seëninge op Rut uitgestort en Hy het haar gelei van onvrugbaarheid en verlies, na vrugbaarheid en oorvloed. Hy is altyd getrou om vir Sy kinders te voorsien, maar ons moet vertrou op sy tydsberekening en wag vir Hom om die deure oop te maak. Hongersnood is maar 'n seisoen, en nou het die fees begin.

Is jy nou in God se wagkamer? Vra God om jou vasberadenheid om voort te gaan om gehoorsaam te wees, te versterk. Sy beloftes sal jou nooit in die steek laat nie. Hou aan om bymekaar te maak in die veld. Jou vrugbare seisoen kom.

Here, ons roep uit na U toe met leë hande en vra U om ons harte met geloof te vul. Ons weet dat U 'n getroue God is wat oorvloedig sal voorsien wat ons nodig het. Ons kyk na U met verwagting. Amen.

Dag 23Dag 25

Aangaande hierdie leesplan

Rut

As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit ...

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid