Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se WaarheidVoorbeeld

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

DAG 13 VAN 41

Oordenkingsvrae: 

1. Hoekom is vrees en bekommernis 'n gevaar vir ons geloof?

2. Op watter spesifieke maniere is bekommernis ongesond vir ons liggame? 

3. Ons is altyd in 'n stryd teen vrees. Waar neig ons om vir hulp te soek? Waar moet ons hulp soek?

4. Hoekom is daar geen veroordeling vir dié wat in Jesus is nie? Hoe moet dit ons bekommernisse beïnvloed?

5. Wat beteken dit om die Here te vrees? Hoe leer ons om Hom korrek te vrees? 

Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Voel die lewe somtyds oorweldigend? Soek jy verligting van die vrees en angs? Ons gaan ontdek wat God in sy Woord sê oor vrees en angs. Ons sal leer hoe ons dit kan oorwin deur die krag van sy Woord. Deur na God te kyk om hulp, sal ons vryheid en vrede vind. Met God aan ons sy en sy Woord in ons harte en gedagtes, sal ons oorwin!

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com