YouVersion Logo
Search Icon

LydenstydSample

Lydenstyd

DAY 30 OF 43

Week 5 : Die Drie Dae voor Paassondag

Memoriseervers:

"Here my God, ek het na U geroep om hulp en U het my gesond gemaak. Here, U het my gered van die doderyk, my aan die lewe gehou toe ek al op pad was na die dood toe" Psalm 30:3-4.

Uitdaging vir die week:

Soos ons nader aan die viering van Paasfees kom moet ons tyd afstaan om na te dink oor die gewig van ons sonde en die betekenis van Christus se offer. Wy hierdie week tyd daaraan om God te dank dat Hy vir Jesus gestuur het om die straf vir jou sonde te betaal. Dink na oor al die maniere waarop Hy jou uit die duisternis gered het — van sonde, beproewinge, probleme — en loof Hom vir sy reddingswerk in jou lewe.

Scripture

Day 29Day 31