Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die eerste deel van vers 21 kan heeltemal verkeerd verstaan word. Dit is nie asof niks slegs met ’n regverdige kan gebeur, soos baie vertalings dit weergee nie. Rashi, ’n Joodse geleerde, vertaal dit so: “Die regverdige sal nie in goddeloosheid gevang word nie.” Die NLV vertaal: "Die regverdige spring probleme vry.” Die AFR83 vertaal: “Geen leed sal die regverdige tref nie.”
Die regverdige sal dus nie heeltemal ten gronde gaan weens onheil of onreg nie (Romeine 8:28,37). Die teendeel is waar van die goddelose. Hulle val vas in ongeluk.
Vers 22 bevestig dat God betroubaarheid liefhet. Hy haat bedrog. Vers 23 wys die wysheid uit van nie te vinnig met jou kennis te spog nie. Dit is wat dwase doen. Hulle loop te koop met hulle stommiteite.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Connect With God Through Conversation | 7-Day Devotional

House of David

199 Prayers for My Wife

IHCC Daily Bible Reading Plan - March

What God Won't Do

Chasing God, Not Approval

A People Set Apart

Acts 10:9-33 | When God Has a New Way

Every Tribe, Every Tongue: 7 Days to Praying for the Nations
