Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 27 kontrasteer luiheid met hardwerkendheid. Die luiaard voltooi geen projek nie: “hy braai nie sy wild nie". Die hardwerkende verwerf kosbare besittings. Vers 28 verheerlik die pad van geregtigheid. Dit het betekenis nie net vir hierdie lewe nie, maar ook vir die ewigheid (“dié pad is 'nie-dood'” in die oorspronklike). Nog ‘n voorbeeld van die Ou Testamentiese denke oor die ewige lewe.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

A Teen's Guide To: Being Unafraid and Unashamed

10 F-Words for the Faith-Driven Entrepreneur

For New Followers of Jesus - 30 Bible Studies

Stronger Together: Pursuing Your True North With Others

Deep Waters, Deeper Love: Marriage Lessons From Jonah

The Antidote for Anxiety

Finding Peace in the Pause

Overcoming Suffering

Seeing the World With God’s Eyes
