Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 26 se eerste deel kan op verskillende maniere vertaal word. Ek hou van die ABA se vertaling: "'n Mens wat reg lewe, loop op die pad wat 'n vriend vir hom wys, mense wat verkeerd doen, verdwaal op die pad wat hulle self kies.” Die AFR20-vertaling is die naaste aan die oorspronklike: "'n Regverdige soek sy vriende uit, maar die pad van goddeloses lei hulle op 'n dwaalspoor.” Die eerste vertaling fokus op begeleiding van jou naaste. Die tweede op die keuse van jou vriende. Jy moet dus rekening hou daarmee dat jy ’n groot invloed het op ander, en hulle op jou.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Connect With God Through Conversation | 7-Day Devotional

House of David

199 Prayers for My Wife

IHCC Daily Bible Reading Plan - March

What God Won't Do

Chasing God, Not Approval

A People Set Apart

Acts 10:9-33 | When God Has a New Way

Every Tribe, Every Tongue: 7 Days to Praying for the Nations
