YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 99 OF 365

Spreuke beklemtoon die algemene waarheid dat bekommernis ’n mens neerslagtig kan maak, maar ’n vriendelike (goeie) woord jou daaruit kan haal. Let op dat dit nie goeie nuus oor die bekommernis as sodanig is nie, maar doodgewoon ’n woord van bemoediging, ’n woord wat jou vrolik kan maak. Gee só ’n woord aan iemand vandag wat dit nodig het.

Day 98Day 100

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More