YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 106 OF 365

Spreuke kontrasteer rykdom en armoede. Spreuke waarsku ons om nie sonder meer subjektiewe aansprake as objektiewe waarheid te aanvaar nie. Armes kan hulle as ryk voordoen, en rykes as arm. Spreuke leer ons ook dat armoede sy voordele het. Dreigemente kan ’n ryk man tot ’n losprys dwing. ’n Arme hoor nie eens sulke dreigemente nie.

Day 105Day 107

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More