YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 94 OF 365

Vers 15 en 16 onderskei die dwase van die wyse deur hulle bereidheid om na raad te luister, sowel as hulle bereidheid om nie aanstoot te neem nie. Die sot besluit self of hy reg is. Die wyse luister na raad. Die sot is onmiddellik kwaad oor ’n belediging, maar ’n wyse is bereid om dit oor die hoof te sien. Vers 17 onderskei ’n betroubare van ’n vals getuie in wat hulle met die waarheid wil doen. Die betroubare getuie wil die waarheid laat seëvier. Die valse getuie wil die waarheid wegsteek deur bedrog.

Day 93Day 95

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More