YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 93 OF 365

Vers 12 is uiters moeilik om te vertaal. Een manier om dit te verstaan, is dat die goddelose vasval in bose begeertes en die regverdige vasstaan in vrygewigheid. Vers 13 en 14 is duidelik. Die bose mens verstrik homself in sy eie verdraaide woorde, terwyl ’n regverdige as gevolg van sy eerlikheid ontsnap (Matteus 12:36-37). Woorde en dade het gevolge.

Day 92Day 94

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More