YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 77 OF 365

Spreuke kontrasteer genade met geweld. ’n Genadige vrou – soos dit letterlik in die Hebreeus staan – verdien eer by ander. ’n Gewelddadige man gryp sy rykdom by ander. Die kontras is tussen ’n vrygewige, genadige en grasieuse vrou en magtige, gewelddadige en ongenaakbare mans. Soos Moffatt briljant sê: "’n Bekoorlike vrou wen respek: hooghartige mans wen net rykdom.” (Vers 22 sal later verwys na “sjarme” eat darem dieper as die oppervlak moet gaan!)

Day 76Day 78

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More