Spreuke – eenjaarleesplanSample
Spreuke leer ons dat skoonheid dieper moet gaan as die uiterlike. Skoonheid sonder diskresie is soos ’n goue ring in ’n vark se snoet. Dit pas eenvoudig nie (Spreuke 11:16).
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More