Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke onderstreep die paradoksale wysheid dat vrygewigheid vir jouself voordeel bring, maar dat suinigheid jou seermaak. ’n Gulhartige persoon geniet oorvloed, en wie ander se dors les, word self gehelp. Die daad baat die doener die meeste. Dit geld selfs in besigheid, want waar iemand koring terughou om die prys op te jaag, word God se hulp in terme van vloek en seën ingeroep.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

With God in Every Breath

Renewing Your Heart for Ministry

No More Mr. Nice Guy: Saying Goodbye to Doormat Christianity

Knowing God: Pray Through His Attributes

Finding Strength in Stillness

Praying the Psalms

Essential and Unshakable

Christ Over Everything - Colossians

Change My Mind - Standing With Jesus in a Confusing World
