Spreuke – eenjaarleesplanSample
Spreuke kontrasteer die begeertes van die regverdige en die verwagting van die goddelose. Die regverdige begeer net die goeie. Die goddelose kan net straf verwag (Spreuke 10:24,28). Die tweede deel van hierdie vers kan ook so verstaan word dat die goddelose wil sien dat ander gestraf word: “’n Dwaas se lekkerste tydverdryf is om verkeerde dinge te doen, dinge te sê wat seermaak, mense se lewens te vernietig” (DB).
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More