Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke herinner ons aan God se regverdigheid. Mense met geslepe harte en perverse gedagtes is vir die Here afstootlik. Mense wat onberispelik doen wat God vra, is vir die Here ’n plesier. Jy kan seker wees – die Hebreeuse uitdrukking is: “hand aan hand” wat dui op 'n ooreenkoms wat gesluit word – dat God die bose sal straf, maar dat die omgekeerde vir die regverdige sal geld. Selfs die nageslag van die regverdige sal verlos word op grond van God se sorg vir die regverdige. Watter wonderlike belofte!
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

A Teen's Guide To: Being Unafraid and Unashamed

10 F-Words for the Faith-Driven Entrepreneur

For New Followers of Jesus - 30 Bible Studies

Stronger Together: Pursuing Your True North With Others

Deep Waters, Deeper Love: Marriage Lessons From Jonah

The Antidote for Anxiety

Finding Peace in the Pause

Overcoming Suffering

Seeing the World With God’s Eyes
