Spreuke – eenjaarleesplanSample

Ons word hier gewaarsku (soos in Spreuke 6:1-5 en ook Spreuke 22:26) om nie borg te staan vir ’n vreemdeling nie, ’n “ander" (zār), 'n persoon wat jy nie ken nie, of wat nie saam met jou die Here aanbid nie. "Iemand wat sommer so vir ’n vreemde borg staan, kan finansieel swaarkry. Hy wat dit haat om borg te staan, se geld is veilig in die bank” (DB). “Handslag" in die 1933/53-vertaling dui op die handdruk of “handslaan” (soos om hand te skud) om die ooreenkoms te bekragtig.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

A Teen’s Guide To: Standing Strong
Love God Greatly - Abiding in Jesus: Bearing Fruit That Lasts

Evangelize Everywhere

Letters to Grief

A Kid's Guide to Starting Fresh With God

Chunky Blankets & Deep Breaths

Choices
The Bible Recap - the Torah

The Cross | and What It Means for Fallen Humanity (Family Devotional)
