YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 154 OF 365

Hierdie vers word op verskillende wyses in idiome gebruik. "Hoogmoed kom voor die val”, veral vir iemand met ’n groot ego. Om jou op ’n arrogante wyse aan te stel oor wat jy het of bereik het, maak jou blind vir jou eie foute wat jou kan laat struikel. "Wie dink hy is beter as ander, word verneder. Trots lei tot ondergang" (DB).

Day 153Day 155

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More