YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 157 OF 365

Hierdie vers herinner ons aan hoe goed en genesend vriendelike woorde (aangenaam, genadig – kind, pleasant, gracious) is vir jou binnekant, selfs vir jou liggaam (letterlik "skelet” – Spreuke 12:25). Woorde maak saak. Vriendelike woorde is soet soos die heuning van ’n heuningkoek. Dit is hoe die Woord van God beskryf word, trouens: “soeter as heuning, as druppels uit ’n heuningkoek" (Psalms 19:11).

Day 156Day 158

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More