YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 159 OF 365

Vers 26 stel die eeu-oue waarheid: honger is ’n groot motiveerder vir werk. ’n Werker se behoefte aan kos dryf hom aan. Vers 27 stel ’n ander groot waarheid: ’n kwaadwillige mens (deugniet, “wicked scoundrel”) grawe slegte goed oor ander op en versprei dit soos ’n verterende vuur.

Day 158Day 160

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More