YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 164 OF 365

Vers 4: Jou integriteit bepaal waarna jy luister. Waarna jy luister, wys wat jou integriteit is. "Bose woorde sterf sonder 'n verwelkoming; en die verwelkoming gee ons weg." (Kidner). Vers 5: Jou perspektief oor arm mense en mense wat teenspoed beleef, sê ten diepste wat jy van God dink. Jy sal nie ongestraf bly nie.

Day 163Day 165

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More