YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 166 OF 365

Vers 7 praat oor egtheid. Welsprekendheid pas nie by ’n dwaas nie (Nabal, die “dwaas”, in 1 Samuel 25:25), soos leuens nie by ’n eerbare man pas nie. Vers 8 praat oor die mag van omkopery: “geld wat stom is, maak reg wat krom is.” Vers 15 en veral 23 wys egter wat die Here daarvan dink.

Day 165Day 167

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More