Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 12 verwoord die wrede en gewelddadige verwoesting wat ’n dwaas kan veroorsaak. Sy sotheid is meer destruktief as ’n beerwyfie wat van haar kleintjies beroof is. Vers 13 verwys terug na vers 11 en waarsku dat selfs jou huis daaronder sal ly as jy goed met kwaad vergeld. Dit is presies wat met Salomo se ouers gebeur het in die kwaad wat Dawid en Batseba aan Urija gedoen het. Die gevolg was dat die Here die swaard nooit van hulle huis laat wyk het nie (2 Samuel 12:10).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More