YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 117 OF 365

Spreuke waarsku teen dwase as vriende, want jy sal niks by hulle leer nie. Wysheid is soos ’n kompas wat die regte koers aandui (Spreuke 21:29 - Eerlikheid hou jou op daardie pad). Dwaasheid is misleidend. Dit mislei selfs die dwaas.

Day 116Day 118

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More