YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 120 OF 365

Vers 13 is eerlik oor die bitter-soet verhouding van vreugde en hartseer. Jy kan lag met ’n traan. Jou vreugde kan in smart eindig. Dit is waarom vers 14 so belangrik is. ’n Afvallige (’n onbetroubare mens wie se hart wegdraai van die Here, ’n “afvallige”, iemand met ’n “eiesinnige hart”, soos die oorspronklike teks van praat) kry sy verdiende loon. Hy is uiteindelik alleen, sonder God, terwyl ’n goeie mens – een wat sy vertroue in God plaas – versadig word in sy teenwoordigheid (Spreuke 9:12).

Day 119Day 121

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More