Vertrou God Te Midde Van SwaarkrySample

Memoriseervers:
Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot. Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.
Klaagliedere 3:21-24
Uitdaging vir die week:
Ruim hierdie week tyd in om stil te sit en na te dink oor die wonderlike dade van die Here. Skryf dit neer in jou joernaal of op ‘n stuk papier wat jy in jou Bybel kan hou. Skryf ‘n paar van die dinge neer wat God vir jou gedoen het, die gawes wat Hy vir jou gegee het en die beskrywing van sy barmhartigheid en genade teenoor jou.
Scripture
About this Plan

Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.
More
Related Plans

Healing Family Relationships Through Compassion

Find & Follow Jesus, Quarter 3

Israel: God's Holy Land

Healing Family Relationships Through Acceptance

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-July)

Finding Our Worth in the Real Thing

Lead With Purpose: Kingdom Principles for Entrepreneurs

Horizon Church July Bible Reading Plan: Minor Prophets, Major Truths - Joel, Amos, Obadiah, Jonah, Micah & Nahum
Luke Book Study - TheStory
