Vertrou God Te Midde Van SwaarkrySample

Oordenkingsvrae:
- Hoe kan jy die gewoonte aankweek om aan die werke van die Here te dink? Watter werke of kenmerke van God kom nou in jou gedagtes op wat jy in lofprysing kan omsit?
- Het jy al ooit gevoel dat God ver weg is en nie aandag skenk aan die omstandighede in jou lewe nie? Beskryf hierdie gevoel deur soortgelyke woorde te gebruik as die klaagpsalms wat jy hierdie week gelees het.
- Wanneer het jy spesifiek beleef hoe God jou help en as jou bron van krag optree? Hoe het dit jou gehelp om in geloof te groei? Help nadenke en die onthou van sulke tye jou om nou in jou geloof te groei? Hoe?
- Hoe kan jy verseker dat jou hart nederig en berouvol bly deur die op-en-af-tye van die lewe en in die aangesig van lyding? Watter stappe kan jy hierdie week doen om nederigheid en bekering in jou daaglikse wandel met die Here te kweek?
- Wat beteken dit vir jou om vandag op God se getrouheid te vertrou?
About this Plan

Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.
More
Related Plans

Boundaries: A Biblical Perspective

Philippians: Joy in Christ

Dear Black Woman, You Are Not Alone in Your Grief

Born Again Man: 3 Day Bible Plan on Becoming the Man God Had in Mind

Journey Through 1 & 2 Peter and Jude

Cherished & Chosen: A 7-Day Challenge for Single Women

Living by Faith: 5 Lessons From the Book of Habakkuk a 5-Day Devotional by Dwan Dixon

Unboxed: Built on Purpose

Love at Work
