YouVersion Logo
Search Icon

kykNET Lydenstyd Gids 2023Sample

kykNET Lydenstyd Gids 2023

DAY 32 OF 39

Week 5: Reinheid

Dag 7: Hersieningsgebed

Oggend:

  1. Vra die Here om jou te herinner aan die week se belewenisse. Vertrou jou ervaring.
  2. Lees weer die teks van die week. Kyk deur jou notas.
  3. Gaan terug na die ervaring deur die week wat by jou bly, of vir jou uitstaan. Lees weer deur daardie oordenking en oefening. Praat met God oor jou ervaring.

Aand:

  1. Waar het ek God se teenwoordigheid ervaar?
  2. Hoe word ek genooi om rein van hart te wees?

Scripture

Day 31Day 33

About this Plan

kykNET Lydenstyd Gids 2023

Jy word genooi om die saligsprekinge van Jesus in jou lewe in te werk. Die Lydenstyd is dus ‘n tydperk om jou te vereenselwig met Jesus se lewe in lyding. Die saligsprekinge nooi ons om, saam met Jesus, op ‘n nuwe manier te lewe in ‘n wêreld van angs, vrees, onsekerheid en lyding. Dit is die pad wat min kies, maar Jesus het. Ons volg Hom deur lyding, na saligheid.

More