YouVersion Logo
Search Icon

Bemoedigende WoordeSample

Bemoedigende Woorde

DAY 10 OF 10

Psalm 28:7

"... op Hom het ek vertrou. Hy het my gehelp." 

  • Net die wete dat ons op God kan vertrou, is 'n groot hulp in die lewe.    
  • Omdat ons op Hom vertrou, weet ons dat ons ons tot Hom vir hulp kan wend.    
  • Hy is ons groot Helper en net soos Hy in die verlede gehelp het, sal Hy vandag ook help.    
  • Laat jou hart bemoedig word, want Hy sal jou help.

Gebed: Vader, U is beslis my Helper en die krag van my lewe. Ek sal met my hele hart op U vertrou, wetende dat U my Helper is en dat u hulp 'n belofte vir my is. In die Naam van Jesus. Amen.

Dit is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus alivetogod.com/subscribe

Scripture

Day 9

About this Plan

Bemoedigende Woorde

Hierdie leesplan is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort kerngedagtes en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More