YouVersion Logo
Search Icon

Bemoedigende WoordeSample

Bemoedigende Woorde

DAY 9 OF 10

Psalm 62:9 AFR83

"Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug."

  • Om op God te vertrou, behoort ons leefwyse en keuse te wees.  
  • Dit gee ons die reg om ons harte en hunkering na Hom uit te stort.  
  • Hy wil ons kom ontmoet waar ons dit nodig het.  
  • God is ons toevlug en sterkte en 'n ewige hulp in moeilike tye.

Gebed: Vader, ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om my hart voor U uit te stort. U weet wat my bekommerd maak en U weet wat ek nodig het. U is my toevlug, dus sal ek op U vertrou en in U rus. In die Naam van Jesus. Amen.


Scripture

Day 8Day 10

About this Plan

Bemoedigende Woorde

Hierdie leesplan is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort kerngedagtes en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More