YouVersion Logo
Search Icon

Bemoedigende WoordeSample

Bemoedigende Woorde

DAY 7 OF 10

Jesaja 51:11b

"...hulle sal altyd straal van blydskap, hulle sal vol vreugde en blydskap wees, ellende en smart sal verdwyn." 

  • Die storms van die lewe duur nie vir ewig nie.    
  • Uiteindelik sal hierdie uitdagings ook kleiner word en verdwyn.  
  • Wanneer die donker wolke weer verdwyn en die son deurbreek, sal jy verheug wees.    
  • Moeilike tye kom oor ons, maar blydskap en vreugde sal hulle verby steek.

Gebed: Vader, dit is wonderlik om te weet U sal sorg dat geen storm of "nag-seisoen" vir ewig duur nie. U lig en u hoop sal deurbreek en vreugde sal my deel wees. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 6Day 8

About this Plan

Bemoedigende Woorde

Hierdie leesplan is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort kerngedagtes en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More