Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

DAG 57 VAN 60

Met elke hartseerervaring wat jy beleef, sal daar 'n diep litteken agterbly.

Dit is vir elkeen van ons om óf toe te laat dat die litteken 'n besliste, pynlike herinnering aan die seer sal wees ... óf ... dit kan 'n pragtige herinnering wees aan die liefde en herinneringe wat ons met ons gewaardeerde geliefde gedeel het.

Ja, ons gaan pyn beleef nadat ons 'n geliefde verloor het, maar mettertyd kan ons kies om die geliefde se lewe te vier en die litteken toelaat om 'n pragtige simbool as huldeblyk te word.

As kind van God is dit nooit "totsiens" nie. Dit is "Ek sien jou weer."

Onthou dit elke keer wat jou hart 'n letsel van pyn opdoen.
Dag 56Dag 58

Aangaande hierdie leesplan

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.

More

We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com