Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Hoop en lof gaan hand aan hand.
Baie omstandighede in die lewe kan jou neervel, maar God sal getrou wees om jou op te tel wanneer jy na Hom toe hardloop en Hom met jou hele hart soek.
Selfs as jy met droefheid deur die moeilikste storms gaan, is dit steeds moontlik om God te loof deur die groot hartseer wat jy ervaar.
As jy vandag voel jy het geen hoop nie, bring tyd saam met God deur en prys Hom vir al sy goeie guns in jou lewe ... sluit hierby in: verhoudinge, werk, gesondheid, goeie herinneringe, beskutting, klere, kos, toestelle, vervoer, die natuur ... alles, selfs die kleinste dingetjies.
Hy skenk opnuut vir jou hoop terwyl jy Hom meer en meer loof.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com