Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Baie sê hulle sien uit na die dag waarop hulle God kan vra waarom Hy toegelaat het dat 'n hartseer of tragedie in hul lewe plaasgevind het.
Ek glo die oomblik wanneer ons God van aangesig tot aangesig sien, sal die vrae nie meer nodig wees nie.
Wat Hy vir ons in die hemel voorberei het, is soveel groter as ons droefheid en hartseer van vandag.
Vind vandag hoop in die wonderlike belofte van Romeine 8:18 ~
God sal opmaak vir AL die hartseer wat jy verduur het en deurgaan.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com