Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

DAG 37 VAN 60

Na droefheid mag sommige dalk sê: "Die wêreld gaan aan"... maar vir diegene wat midde-in droefheid is, voel asof hulle regtig "hul wêreld" verloor het.

As jy weet van iemand wat 'n geliefde verloor het, reik asseblief na hulle uit, nog lank na die begrafnis.

Onthou dit: Selfs as jy nie die regte woorde het om te sê nie, net om daar te wees en hulle lief te hê, beteken baie.
Dag 36Dag 38

Aangaande hierdie leesplan

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.

More

We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com