Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld
In die lewe hardloop ons gewoonlik óf NA ons toekoms óf VAN ons verlede af weg ... selde leef ons werklikwaar in die OOMBLIK om sodoende God toe te laat om ons harte heel te maak en te vorm.
Ongeag wat in die lewe gebeur: siekte, goeie gesondheid, verraad, verpligtinge, hartseer, goeie tye, slegte tye, sukses, mislukking, gesin- of huwelikharmonie, gesin- of huwelikskonflik, ens ... ALLE situasies in die lewe onthul so baie oor onsself.
Elke situasie openbaar ons vlak van toewyding, liefde en lojaliteit aan God; ons liefde en diens aan ander; en dit ALLES toon ons ware karakter.
ALLES in die lewe het die vermoë om ons te louter, te versterk of te verswak ... elkeen gee vir ons 'n ware blik van ons hart.
Dit is vir ons om voortdurend toe te laat dat God ons harte vorm en om Hom toe te laat om ons te poleer om vir Hom te skyn ... in goeie en slegte tye.
Dit kan somtyds nogal moeilik wees om teenwoordig te wees in die oomblik ... maar hierdie oomblikke kan dikwels die tye wees waarna ons kan terugkyk en besef dat dit was wanneer God die meeste in en deur ons bereik het.
Terwyl ons sy hart soek en Hom aanroep, besef ons dat God 'n wonderlike plan vir ons lewens het. Dis regtig die moeite werd om Hom met ons hele hart te soek!
Hardloop vandag na Hom toe en rus dan in Hom ... Hy hou ons verlede, ons hede en ons toekoms in sy hande sodat ons Hom werklik kan vertrou met die besonderhede van elke oomblik! Sodra ons Hom vertrou, word lewe in die oomblik 'n ware vreugde.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com