Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld

I Can Be A Friend

DAG 14 VAN 16

Ek kan 'n vreeslose vriend wees.

Kyk na: Numeri — 12 Spioene in Kanaän

Jy kan nie op jou eie vir slegte groepsdruk nee sê nie, maar God kan jou help. Hy maak jou dapper genoeg om die regte ding te doen, al wil iemand anders hê jy moet die verkeerde ding doen. Skep moed deur aan Josua en Kaleb uit die Bybel te dink. Hulle verhaal wys hoe God mense seën wat vir dit wat reg is standpunt inneem.

Vertel vir Iemand: Hoe het God vir Josua en Kaleb geseën omdat hulle vir die waarheid standpunt ingeneem het?

Dag 13Dag 15

Aangaande hierdie leesplan

I Can Be A Friend

Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook 'n weeklikse speletjie om die vers te memoriseer in. Jy sal moontlik wil toesig hou oor die gebruik van hulpbronne.

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church