Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld

I Can Be A Friend

DAG 10 VAN 16

Ek kan 'n getroue vriend wees.

Kyk na: Rut — Rut bly by Naomi

Rut was Naomi se skoondogter. Hulle was ook beste vriendinne. Toe Naomi en Rut se mans albei oorlede is, moes Rut 'n besluit neem. Bly sy by Naomi en trek Betlehem toe waar hulle baie arm sou wees en baie hard moes werk. Of gaan sy terug na haar ouerhuis waar die lewe makliker is? Rut het geweet dat haar vriendin, Naomi, haar nodig het. Rut het gekies om aan Naomi getrou te bly. Sy het nie haar rug op Naomi gekeer nie, maar by haar gebly.

Vertel vir Iemand: Wat het jy al vir 'n vriend of vriendin uit getrouheid gedoen omdat die persoon jou nodig gehad het? Wat was dit?

Dag 9Dag 11

Aangaande hierdie leesplan

I Can Be A Friend

Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook 'n weeklikse speletjie om die vers te memoriseer in. Jy sal moontlik wil toesig hou oor die gebruik van hulpbronne.

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church