Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld

I Can Be A Friend

DAG 13 VAN 16

Ek kan 'n vreeslose vriend wees.

Groepsdruk is wanneer kinders van jou ouderdomsgroep wil hê jy moet iets doen. Groepsdruk is goed wanneer dit jou help om 'n beter mens te wees en te doen wat God van jou verwag. Groepsdruk is sleg wanneer dit op jou druk uitoefen om iets sleg te doen. Vra vir God om jou die moed te gee om te doen wat Hy wil, wanneer groepsdruk sleg is.

Vertel vir Iemand: Hoekom is dit belangrik om te doen wat God wil en nie mense nie?

Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

I Can Be A Friend

Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook 'n weeklikse speletjie om die vers te memoriseer in. Jy sal moontlik wil toesig hou oor die gebruik van hulpbronne.

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church